1
2 Thessalonisense 3:3
PWL in Standaard Protestantse Canon
SPC
maar יהוה is vertrouenswaardig - Hy wat julle sal beskerm en julle sal bevry van boosheid.
Yenzanisa
Ongorora {{vhesi}}
2
2 Thessalonisense 3:5
Ons Meester sal julle verstand, wil en emosie lei in die verkondiging van die goeie boodskap van Die Gesalfde Een tot binne-in die liefde van God in!
3
2 Thessalonisense 3:6
Ons beveel julle, my broers, in die Karakter en Outoriteit van ons Meester, Yeshua, Die Gesalfde Een, dat julle jul afskei van elke broer wat sleg en boos leef en nie volgens die opdragte wat hulle van ons ontvang het nie
4
2 Thessalonisense 3:2
en dat ons gered sal word van bose en wrede mense, want nie almal vertrou nie