1
1 Korinthiërs 7:5
PWL in Standaard Protestantse Canon
SPC
Onthóu julle nie van mekaar nie, behalwe as julle albei saamstem oor ’n bepaalde tyd met die doel om julle aan vas en gebed te kan wy en kom terug na plesier sodat die teëstander julle nie versoek deur die begeertes van julle liggame nie.
Yenzanisa
Ongorora {{vhesi}}
2
1 Korinthiërs 7:3-4
Die man moet aan die vrou die liefde, wat verskuldig is, gee en net so ook die vrou aan haar man. Die vrou het nie magtiging oor haar eie liggaam nie, maar die man en net so ook het die man nie magtiging oor sy eie liggaam nie, maar die vrou.
3
1 Korinthiërs 7:23
Julle is met ’n prys gekoop; moenie slawe van mense wees nie.