Let op, Ek vertel vir julle ’n geheim: nie almal van ons sal doodgaan nie, maar ons sal almal verander word,
skielik, soos die knip van ’n oog, by die laaste ramshoring, wanneer dit sal blaas en die dooies onverganklik opgewek sal word en ons verander sal word