1
GALASIËRS 6:9
Afrikaans 1983
AFR83
Laat ons dan nie moeg word om goed te doen nie, want as ons nie verslap nie, sal ons op die bestemde tyd ook die oes insamel.
සසඳන්න
GALASIËRS 6:9 ගවේෂණය කරන්න
2
GALASIËRS 6:10
Solank ons die geleentheid het, moet ons dus aan almal goed doen, veral aan ons medegelowiges.
GALASIËRS 6:10 ගවේෂණය කරන්න
3
GALASIËRS 6:2
Dra mekaar se laste, en gee op dié manier uitvoering aan die wet van Christus.
GALASIËRS 6:2 ගවේෂණය කරන්න
4
GALASIËRS 6:7
Moenie julleself mislei nie: God laat nie met Hom spot nie. Wat 'n mens saai, dit sal hy ook oes.
GALASIËRS 6:7 ගවේෂණය කරන්න
5
GALASIËRS 6:8
Wie op die akker van sy sondige natuur saai, sal van die sondige natuur dood en verderf oes. Maar wie op die akker van die Gees saai, sal van die Gees die ewige lewe oes.
GALASIËRS 6:8 ගවේෂණය කරන්න
6
GALASIËRS 6:1
Broers, as iemand in die een of ander sonde val, moet julle wat julle deur die Gees laat lei, so iemand in 'n gees van sagmoedigheid reghelp. En pas op: jy kan self ook in versoeking kom.
GALASIËRS 6:1 ගවේෂණය කරන්න
7
GALASIËRS 6:3-5
As iemand hom verbeel hy is iets en hy is niks, bedrieg hy homself. Laat elkeen sy eie doen en late ondersoek: as dit goed is, kan hy daarop trots wees sonder om dit met dié van 'n ander te vergelyk. Elkeen sal rekenskap moet gee oor wat hy gedoen het.
GALASIËRS 6:3-5 ගවේෂණය කරන්න