The Bible App is completely free, with no advertising and no in-app purchases. Get the app
Ons wag op 'n redder

7 Days
Die Ou Testament is propvol profesieë oor Jesus en sy koms na die aarde. In hierdie reeks reis ons vir sewe dae oor hierdie tekste wat ons in Jesaja vind. Die wêreld is vandag nog op soek na 'n redder. Elkeen van ons was ook al in 'n posisie waar ons redding nodig gehad het. In hierdie reeks sien ons God se reddende karakter raak.
Ons wil graag Kerksondermure bedank vir die verskaffing van hierdie plan. Vir meer inligting, besoek asseblief: ksm.co.za
Related Plans

Genesis: God's Plan Cannot Be Hindered (Genesis 36-50)

Unleash Your God-Given Ambition

REVIVAL - a Call Back to God

Costly Worship

(Un)embarrassed of Jesus

Walking in Christ’s Commands: A Holy Week Journey With Jesus

The Way to a Wise Heart: A 10-Day Focus on Growing a Heart of Wisdom

Seek Me and You Will Find Me: A 5-Day Journey Into Wholehearted Pursuit

Faith Territory
