Wandel deur JohannesSample

Week 1: Die Woord en Tekens Begin
Voor jy begin lees:
Vra die Heilige Gees om die Woord vir jou lewend te maak en Jesus aan jou te openbaar.
Wat sien ons in vandag se stuk:
Die Woord en tekens begin. Die Woord word vlees. Jesus is die Woord.
Terwyl jy hoofstuk 1 lees, maak jou eie notas en luister wat die Heilige Gees vir jou sê.
Scripture
About this Plan

Werk elke dag deur verskillende hoofstukke en verse om Jesus persoonlik te ontmoet. Johannes is 'n wonderlike boek vir elke kind van God, maak nie saak of jy gister tot wedergeboorte gekom het en of jy al vir 70 jaar die Here dien nie, daar is elke dag iets nuuts wat ons van Jesus kan ontdek. Geniet die avontuur saam met Johannes.
More
Related Plans

Disappointment Even After You’ve Prayed

Local Missions: Caring for Your Community

From in the Beginning to Amen: February

Faith Arises Where He Speaks

Whole Heart Committed

EquipHer Vol. 40: "Rebuilding"

Living Inside Out: Developing a Practical Awareness of Who You Are in Christ

From Barren to Fruitful

His Voice Frees
