Wandel deur Johannes

28 Days
Werk elke dag deur verskillende hoofstukke en verse om Jesus persoonlik te ontmoet. Johannes is 'n wonderlike boek vir elke kind van God, maak nie saak of jy gister tot wedergeboorte gekom het en of jy al vir 70 jaar die Here dien nie, daar is elke dag iets nuuts wat ons van Jesus kan ontdek. Geniet die avontuur saam met Johannes.
Ons wil graag Lig & Lewe Sentrum bedank vir die verskaffing van hierdie plan. Vir meer inligting, besoek asseblief: www.ligenlewe.com
Related Plans

Acts Through Song in 14 Days

The Cast of the Christmas Story

Refresh Your Soul - Whole Bible in 2 Years (3 of 8)

Job Through Song in 14 Days

Faith, Logic and Presumption

Finishing Strong

Moments of Grace for Moms | Devotional for Moms

Misquoted

A Spirit-Filled Moment: Encountering the Presence of God
