YouVersion Logo
Search Icon

Plan Info

God se wilSample

God se wil

DAY 29 OF 71

SESSIE 5: WEES HEILIG God se huisreëls: 3. Wees heilig Paulus is nie in die eerste plek geïnteresseerd in wie jou lewensmaat moet wees nie. Wees eers heilig, dan sal jou huwelik reg werk. Keuses: talent of karakter? “We hire on talent and fire on character. It should have been otherwise.” – Erwin Raphael McManus Heiligheid het te make met ’n manier van lewe en toewyding aan die Here.
Day 28Day 30

About this Plan

God se wil

Baie welkom by hierdie kort kursus oor die wil van God. In hierdie reeks word die Bybel, en veral die Nuwe Testament, ondersoek en word daar prakties gekyk na wat die Here se Woord werklik oor die wil van God te sê het....

More

YouVersion uses cookies to personalize your experience. By using our website, you accept our use of cookies as described in our Privacy Policy