Jy Is Uniek

6 Days
Oor hierdie 6 dae herinner God ons weereens aan hoe spesiaal en uniek ons is. Enig in ons soort. Ons moet ook onthou en besef hoe belangrik ons gedagtes is. Ons kies waarop ons wil fokus. Ons moet doelbewus kies om met die Here se hulp op dit te fokus wat goed en opbouend is. Want dit wat ek dink, dit is ek.
Ons wil graag die NHKA bedank vir die verskaffing van hierdie plan. Vir meer inligting, besoek asseblief: http://www.nhkwitfontein.co.za/
Related Plans

The Heart Work

A Spirit-Filled Moment: Encountering the Presence of God

Unwrapping Christmas

Christian Forgiveness

Biblical Marriage

Refresh Your Soul - Whole Bible in 2 Years (5 of 8)

LIVING LETTERS: Showing JESUS Through Your Life

A Spirit Filled Moment

Be Good to Your Body
