The Bible App is completely free, with no advertising and no in-app purchases. Get the app
Wees Veilig by God

7 Days
Hierdie leesplan wil jou vertel oor jou bestaan, wat jy doen en aan wie jy behoort sodat jy elke dag kan hoor hoe jou hemelse pa in jou oor fluister: “Goeie genade, jy is spesiaal!” Omdat God jou oorlaai met sy genade. Hierdie 7-dag groeiplan help jou om te kan sê: “Kom ons vier die regte dinge in die lewe.” Dit wil jou oortuig dat jy ín God veilig is.
| Ons wil graag vir Bybel-Media bedank vir die verskaffing van hierdie plan. Vir meer inligting, besoek asseblief: http://www.biblemedia.org.za/ |
Related Plans

Women in the Gospels

Head, Shoulders, Knees and Toes - Praising the Lord

Remain: Staying Connected to Christ When Walking Away Feels Easier

The Parable of the Sower - a Devotional on Disciple-Making

Jesus' Model for Husbands: Loving Like Christ by Titus Otieno

Overwhelmed but Not Alone

Following God’s Plan for Your Life (Part 2)

Make Disciples That Make Disciples

Daily Devotion | Spiritual Practices
