Asemhalings Ruimte

5 Dae

Voel jy ooit dat jy niks geniet nie, want jy probeer alles doen? 'Multitasking' jou pad deur die lewe met jou geliefdes. Jy is doelgerig. Maar jy is uitgeput. Jy benodig net 'n bietjie spasie. Met 'n verrassend eenvoudige uitnodiging bied God 'n manier om jou oorweldigende pas te verruil vir een wat jou uiteindelik vrede sal bring. Hierdie lees plan sal jou wys hoe.

Publisher

Ons wil graag North Point Ministries bedank vir die verskaffing van hierdie leesplan. Vir meer inligting, besoek gerus: http://breathingroom.org

About The Publisher

Over 2500 completions