Logotipo da YouVersion
Ícone de Pesquisa

ROMEINE 14:17-18

ROMEINE 14:17-18 AFR83

Die koninkryk van God is nie 'n saak van eet en drink nie, maar van gehoorsaamheid aan God, vrede en vreugde, wat die Heilige Gees ons gee. Wie op hierdie manier vir Christus dien, geniet die guns van God en die agting van die mense.

Ler ROMEINE 14

Vídeo para ROMEINE 14:17-18

Planos de Leitura e Devocionais gratuitos relacionados a ROMEINE 14:17-18