Logotipo da YouVersion
Ícone de Pesquisa

MARKUS 13:35-37

MARKUS 13:35-37 AFR83

Bly dus waaksaam, omdat julle nie weet wanneer die huiseienaar kom nie, in die aand of middernag of met hanekraai of die môre vroeg nie, sodat wanneer hy onverwags kom, hy julle nie aan die slaap kry nie. En wat Ek vir julle sê, sê Ek vir almal: Bly waaksaam!”

Ler MARKUS 13

Planos de Leitura e Devocionais gratuitos relacionados a MARKUS 13:35-37