Logotipo da YouVersion
Ícone de Pesquisa

MARKUS 12:41-42

MARKUS 12:41-42 AFR83

Jesus het toe regoor die offergawekis gaan sit en kyk hoe die mense geld daar ingooi. Baie ryk mense het baie geld ingegooi. Daar het toe 'n arm weduwee gekom en twee muntstukkies ingegooi. Dit was baie min werd.

Ler MARKUS 12

Planos de Leitura e Devocionais gratuitos relacionados a MARKUS 12:41-42