Logotipo da YouVersion
Ícone de Pesquisa

JOHANNES 5:19

JOHANNES 5:19 AFR83

Toe het Hy Hom verweer en vir hulle gesê: “Dít verseker Ek julle: Die Seun kan niks uit sy eie doen nie. Hy doen maar net wat Hy die Vader sien doen; wat die Vader ook al doen, doen die Seun ook net so.

Ler JOHANNES 5

Planos de Leitura e Devocionais gratuitos relacionados a JOHANNES 5:19