Logotipo da YouVersion
Ícone de Pesquisa

JOHANNES 4:25-26

JOHANNES 4:25-26 AFR83

Die vrou het vir Hom gesê: “Ek weet dat die Messias kom, Hy wat ook die Christus genoem word. Wanneer Hy kom, sal Hy alles aan ons bekend maak.” Toe sê Jesus vir haar: “Dit is Ek, Ek wat met jou praat.”

Ler JOHANNES 4

Planos de Leitura e Devocionais gratuitos relacionados a JOHANNES 4:25-26