Logotipo da YouVersion
Ícone de Pesquisa

HOSEA 8:4

HOSEA 8:4 AFR83

Hulle het hulle eie konings aangestel sonder my goedkeuring, hulle het leiers aangestel wat Ek nie erken nie. Hulle het vir hulleself afgodsbeelde gemaak van hulle silwer en goud, maar dit sal vernietig word.

Ler HOSEA 8