Logotipo da YouVersion
Ícone de Pesquisa

HANDELINGE 14:15

HANDELINGE 14:15 AFR83

“Mense, wat vang julle nou aan? Ons is maar net sulke mense soos julle. Ons bring vir julle die goeie boodskap dat julle hierdie sinlose gode moet laat staan en julle tot die lewende God bekeer. Dit is Hy wat die hemel en die aarde en die see en alles wat daar is, gemaak het.

Ler HANDELINGE 14

Planos de Leitura e Devocionais gratuitos relacionados a HANDELINGE 14:15