Logotipo da YouVersion
Ícone de Pesquisa

Hosea 6:3

Hosea 6:3 DB

Kom ons maak ons vas aan die Here. Ons span ons in om Hom beter te leer ken. So seker soos dit lig word in die oggend; so seker soos daar reën in die lente kom en die aarde natmaak, net so seker sal die Here na ons toe kom om ons te red.”

Ler Hosea 6

Vídeo para Hosea 6:3