Logotipo da YouVersion
Ícone de Pesquisa

ROMEINE 10:11-13

ROMEINE 10:11-13 AFR53

Want die Skrif sê: Elkeen wat in Hom glo, sal nie beskaam word nie. Want daar is geen onderskeid tussen Jood en Griek nie; dieselfde Here tog is Here van almal en is ryk oor almal wat Hom aanroep. Want: Elkeen wat die Naam van die Here aanroep, sal gered word.

Ler ROMEINE 10

Vídeo para ROMEINE 10:11-13

Planos de Leitura e Devocionais gratuitos relacionados a ROMEINE 10:11-13