MATTHÉÜS 6:3-4
MATTHÉÜS 6:3-4 AFR53
Maar jy, as jy liefdadigheid bewys, laat jou linkerhand nie weet wat jou regterhand doen nie, sodat jou liefdadigheid in die verborgene kan wees; en jou Vader wat in die verborgene sien, Hy sal jou in die openbaar vergelde.






![[SÉRIE] Uma Casa Edificada Sobre a Rocha - Parte 2: Alicerce Sólido [FÉ] MATTHÉÜS 6:3-4 Afrikaans 1933/1953](/_next/image?url=https%3A%2F%2Fimageproxy.youversionapi.com%2Fhttps%3A%2F%2Fs3.amazonaws.com%2Fyvplans%2F21090%2F1440x810.jpg&w=3840&q=75)



