Logotipo da YouVersion
Ícone de Pesquisa

MATTHÉÜS 6:19-21

MATTHÉÜS 6:19-21 AFR53

MOENIE vir julle skatte bymekaarmaak op die aarde, waar mot en roes verniel en waar diewe inbreek en steel nie; maar maak vir julle skatte bymekaar in die hemel, waar geen mot of roes verniel nie en waar diewe nie inbreek en steel nie; want waar julle skat is, daar sal julle hart ook wees.

Ler MATTHÉÜS 6

Imagens de Versículo para MATTHÉÜS 6:19-21

MATTHÉÜS 6:19-21 - MOENIE vir julle skatte bymekaarmaak op die aarde, waar mot en roes verniel en waar diewe inbreek en steel nie;
maar maak vir julle skatte bymekaar in die hemel, waar geen mot of roes verniel nie en waar diewe nie inbreek en steel nie;
want waar julle skat is, daar sal julle hart ook wees.MATTHÉÜS 6:19-21 - MOENIE vir julle skatte bymekaarmaak op die aarde, waar mot en roes verniel en waar diewe inbreek en steel nie;
maar maak vir julle skatte bymekaar in die hemel, waar geen mot of roes verniel nie en waar diewe nie inbreek en steel nie;
want waar julle skat is, daar sal julle hart ook wees.

Planos de Leitura e Devocionais gratuitos relacionados a MATTHÉÜS 6:19-21