Logotipo da YouVersion
Ícone de Pesquisa

MATTHÉÜS 14:18-19

MATTHÉÜS 14:18-19 AFR53

En Hy sê: Bring dit hier vir My. Toe gee Hy die skare bevel om op die gras te gaan sit; en Hy neem die vyf brode en die twee visse, kyk op na die hemel en dank; en nadat Hy die brode gebreek het, gee Hy dit aan die dissipels en die dissipels aan die skare.

Ler MATTHÉÜS 14

Planos de Leitura e Devocionais gratuitos relacionados a MATTHÉÜS 14:18-19