Logotipo da YouVersion
Ícone de Pesquisa

LUKAS 20:46-47

LUKAS 20:46-47 AFR53

Pas op vir die skrifgeleerdes wat graag in lang klere rondloop en van die begroetinge op die markte hou en van die voorste banke in die sinagoges en die voorste plekke by die maaltye. Hulle eet die huise van die weduwees op en doen vir die skyn lang gebede. Hulle sal 'n swaarder oordeel ontvang.

Ler LUKAS 20

Planos de Leitura e Devocionais gratuitos relacionados a LUKAS 20:46-47