Logotipo da YouVersion
Ícone de Pesquisa

HANDELINGE 7:57-58

HANDELINGE 7:57-58 AFR53

Maar hulle het met 'n groot stem geskreeu en hulle ore toegestop en soos een man op hom aangestorm. En hulle het hom buitekant die stad uitgewerp en hom gestenig; en die getuies het hulle klere neergelê by die voete van 'n jongman met die naam van Saulus.

Ler HANDELINGE 7

Planos de Leitura e Devocionais gratuitos relacionados a HANDELINGE 7:57-58