Logotipo da YouVersion
Ícone de Pesquisa

HANDELINGE 16:27-28

HANDELINGE 16:27-28 AFR53

En die tronkbewaarder het wakker geword; en toe hy sien dat die deure van die gevangenis oop was, het hy 'n swaard getrek en wou homself om die lewe bring, in die mening dat die gevangenes ontvlug het. Maar Paulus het met 'n groot stem geroep en gesê: Moenie jouself kwaad aandoen nie, want ons is almal hier.

Ler HANDELINGE 16

Planos de Leitura e Devocionais gratuitos relacionados a HANDELINGE 16:27-28