Logotipo da YouVersion
Ícone de Pesquisa

HANDELINGE 1:10-11

HANDELINGE 1:10-11 AFR53

En toe hulle nog stip na die hemel kyk terwyl Hy weggaan, staan daar twee manne in wit klere by hulle, wat sê: Galilése manne, waarom staan julle en kyk na die hemel? Hierdie Jesus wat van julle opgeneem is in die hemel, sal net so kom soos julle Hom na die hemel sien wegvaar het.

Ler HANDELINGE 1

Planos de Leitura e Devocionais gratuitos relacionados a HANDELINGE 1:10-11