1
Hosea 5:15
Die Boodskap
DB
Ek sal soos ’n leeu teruggaan na my wegkruipplek. Ek sal vir hulle lê en wag. Hulle sal na My kom soek om te erken dat hulle verkeerd was. Wanneer hulle in die nood raak, sal hulle My kom vra om hulle te help.”
Comparar
Explorar Hosea 5:15
2
Hosea 5:4
Wat hulle doen, is so afgryslik dat hulle nooit weer na hulle God toe kan teruggaan nie. Hulle is so besig om afgode met offers te dien dat hulle nie langer aan die Here kan behoort nie.
Explorar Hosea 5:4