Jy kan ‘n Geweldige Verskil Maak

3 Days
Daar is baie verlore en hartseer mense in hierdie gebroke wêreld, maar jy het die antwoord om vir hulle genesing en hoop te bring. Jou vreugde, vrede en vasberadenheid sal soos 'n lig in die duisternis skyn, wanneer die Gees van God deur jou werk. Sluit gerus by die skrywer, Berni Dymet aan en leer hoe jy 'n kragtige verskil in ander mense se lewens kan maak!
Ons wil graag Christianityworks bedank vir die verskaffing van hierdie plan. Vir meer inligting, besoek asseblief: https://christianityworks.com/ |
Related Plans

Consecration: Living a Life Set Apart

Peace in Chaos for Families: 3 Days to Resilient Faith

Numbers | Reading Plan + Study Questions

Rescue Breaths

Praying the Psalms

40 Rockets Tips - Workplace Evangelism (31-37)

The Parable of the Sower: 4-Day Video Bible Plan

Connect

How Jesus Changed Everything
