1
MIGA 7:18
Afrikaans 1983
AFR83
Wie is 'n God soos U? U vergewe sonde, U straf nie die sonde van dié wat uit u volk oorgebly het nie. U bly nie vir altyd kwaad nie, U betoon liefde.
Compare
MIGA 7:18ਪੜਚੋਲ ਕਰੋ
2
MIGA 7:7
Maar ek sal vertrou op die Here, ek sal wag vir die God wat my red. My God sal my gebed verhoor.
MIGA 7:7ਪੜਚੋਲ ਕਰੋ
3
MIGA 7:19
Hy sal ons weer genade betoon, Hy sal ons sonde tot niet maak, U sal al hulle sondes in die diepsee gooi.
MIGA 7:19ਪੜਚੋਲ ਕਰੋ
Home
ਬਾਈਬਲ
Plans
ਵੀਡੀਓ