1
MATTEUS 25:40
Afrikaans 1983
AFR83
En die Koning sal hulle antwoord: ‘Dit verseker Ek julle: Vir sover julle dit aan een van die geringste van hierdie broers van My gedoen het, het julle dit aan My gedoen.’
Compare
MATTEUS 25:40ਪੜਚੋਲ ਕਰੋ
2
MATTEUS 25:21
Toe sê sy eienaar vir hom: ‘Mooi so! Jy is 'n goeie en getroue slaaf. Oor min was jy getrou, oor baie sal ek jou aanstel. Kom in en deel in my vreugde!’
MATTEUS 25:21ਪੜਚੋਲ ਕਰੋ
3
MATTEUS 25:29
Aan elkeen wat het, sal meer gegee word, en hy sal oorvloed hê; maar van hom wat nie het nie, sal ook die bietjie wat hy het, weggevat word.
MATTEUS 25:29ਪੜਚੋਲ ਕਰੋ
4
MATTEUS 25:13
“Waak dan, omdat julle nie weet op watter dag en uur dit sal gebeur nie.”
MATTEUS 25:13ਪੜਚੋਲ ਕਰੋ
5
MATTEUS 25:35
want Ek was honger, en julle het My iets gegee om te eet; Ek was dors, en julle het My iets gegee om te drink; Ek was 'n vreemdeling, en julle het My gehuisves
MATTEUS 25:35ਪੜਚੋਲ ਕਰੋ
6
MATTEUS 25:23
Sy eienaar sê toe vir hom: ‘Mooi so! Jy is 'n goeie en getroue slaaf. Oor min was jy getrou, oor baie sal ek jou aanstel. Kom in en deel in my vreugde!’
MATTEUS 25:23ਪੜਚੋਲ ਕਰੋ
7
MATTEUS 25:36
Ek was sonder klere, en julle het vir My klere gegee; siek, en julle het My verpleeg; in die tronk, en julle het My besoek.’
MATTEUS 25:36ਪੜਚੋਲ ਕਰੋ
Home
ਬਾਈਬਲ
Plans
ਵੀਡੀਓ