Mattityahu 2:1-2

Mattityahu 2:1-2 PWL

Toe Yeshua in Beit-Legem, in die land van Y’hudah gebore is, in die tyd toe Herodes koning was, het daar geleerde manne uit die Ooste in Yerushalayim aangekom en gevra: “Waar is die Koning van die Y’hudahiete, wat gebore is, want ons het Sy ster in die Ooste gesien en gekom om aan Hom eer te betoon?”

Gratis leseplaner og andakter relatert til Mattityahu 2:1-2