YouVersion logo
BibelLeseplanerVideoer
Få appen
Språkvelger
Søkeikon

Populære bibelvers fra EXODUS 23

1

EXODUS 23:25-26

Afrikaans 1933/1953

AFR53

En julle moet die HERE julle God dien; dan sal Hy jou brood en jou water seën, en Ek sal siektes uit jou midde verwyder. Daar sal geen misdragtige of onvrugbare in jou land wees nie. Ek sal die getal van jou dae vol maak.

Sammenlign

Utforsk EXODUS 23:25-26

2

EXODUS 23:20

Afrikaans 1933/1953

AFR53

Kyk, Ek stuur 'n Engel voor jou uit om jou op die pad te bewaar en om jou na die plek te bring wat Ek gereedgemaak het.

Sammenlign

Utforsk EXODUS 23:20

3

EXODUS 23:22

Afrikaans 1933/1953

AFR53

Maar as jy terdeë na sy stem luister en alles doen wat Ek sal sê, sal Ek die vyand van jou vyande en die teëstander van jou teëstanders wees.

Sammenlign

Utforsk EXODUS 23:22

4

EXODUS 23:2-3

Afrikaans 1933/1953

AFR53

Jy mag die meerderheid nie volg in verkeerde dinge nie. En jy mag in 'n regsaak geen getuienis aflê agter die meerderheid aan om die reg te verdraai nie. Ook mag jy die geringe nie voortrek in sy regsaak nie.

Sammenlign

Utforsk EXODUS 23:2-3

5

EXODUS 23:1

Afrikaans 1933/1953

AFR53

JY mag geen valse gerug rondstrooi nie. Verbind jou nie met die skuldige om 'n kwaadwillige getuie te wees nie.

Sammenlign

Utforsk EXODUS 23:1

Forrige kapittel
Neste kapittel
YouVersion

Oppmuntrer og utfordrer deg til å søke nærhet med Gud hver dag.

Tjeneste

Om

Karrierer

Frivillig

Blogg

Presse

Nyttige lenker

Hjelp

Gi

Bibeloversettelser

Lydbibler

Bibelspråk

Dagens bibelvers


En digital tjeneste av

Life.Church
Norsk

©2026 Life.Church / YouVersion

PersonvernerklæringVilkår
Vulnerability Disclosure Program
FacebookTwitterInstagramYouTubePinterest