YouVersion logo
BibelLeseplanerVideoer
Få appen
Språkvelger
Søkeikon

Populære bibelvers fra Romeine 7

1

Romeine 7:25

PWL Druk Weergawe (Siries)

PWL

Ek dank God: dit is deur ons Meester, Yeshua, Die Gesalfde Een! Ek is daarom nou met my gewete ’n slaaf van God se wet, maar in my vlees ’n slaaf van die wet van die sonde.

Sammenlign

Utforsk Romeine 7:25

2

Romeine 7:18

PWL Druk Weergawe (Siries)

PWL

want ek weet dat in my, dit is in my vlees, die goeie nie bly nie, want dit is maklik vir my om bly te wees oor die goeie, maar ek kan dit nie doen nie

Sammenlign

Utforsk Romeine 7:18

3

Romeine 7:19

PWL Druk Weergawe (Siries)

PWL

want die goeie wat ek gekies het om te doen, het ek nie gedoen nie, maar die bose wat ek nie wou doen nie, dit het ek gedoen.

Sammenlign

Utforsk Romeine 7:19

4

Romeine 7:20

PWL Druk Weergawe (Siries)

PWL

As ek enige iets doen wat ek nie wou nie, dan was dit nie ek wat dit gedoen het nie, maar die sonde wat in my bly.

Sammenlign

Utforsk Romeine 7:20

5

Romeine 7:21-22

PWL Druk Weergawe (Siries)

PWL

Ek vind dus ’n wet, wat met my gewete saamstem, wat kies om die goeie te doen omdat die bose naby my is, want ek verheug my in die wet van God vanuit die innerlike mens

Sammenlign

Utforsk Romeine 7:21-22

6

Romeine 7:16

PWL Druk Weergawe (Siries)

PWL

As ek enige iets doen wat ek nie wil nie, dan getuig ek dat die geskrewe wet goed is

Sammenlign

Utforsk Romeine 7:16

Gratis leseplaner og andakter relatert til Romeine 7

Forrige kapittel
Neste kapittel
YouVersion

Oppmuntrer og utfordrer deg til å søke nærhet med Gud hver dag.

Tjeneste

Om

Karrierer

Frivillig

Blogg

Presse

Nyttige lenker

Hjelp

Gi

Bibeloversettelser

Lydbibler

Bibelspråk

Dagens bibelvers


En digital tjeneste av

Life.Church
Norsk

©2026 Life.Church / YouVersion

PersonvernerklæringVilkår
Vulnerability Disclosure Program
FacebookTwitterInstagramYouTubePinterest