YouVersion logo
BibelLeseplanerVideoer
Få appen
Språkvelger
Søkeikon

Populære bibelvers fra Mattityahu 2

1

Mattityahu 2:11

PWL Druk Weergawe (Siries)

PWL

Hulle het die huis ingegaan en die Seun by Miryam, sy moeder, gesien en neergeval en aan Hom eer betoon. Hulle het hulle skatte oopgemaak en vir Hom geskenke van goud, mirre en wierook aangebied.

Sammenlign

Utforsk Mattityahu 2:11

2

Mattityahu 2:1-2

PWL Druk Weergawe (Siries)

PWL

Toe Yeshua in Beit-Legem, in die land van Y’hudah gebore is, in die tyd toe Herodes koning was, het daar geleerde manne uit die Ooste in Yerushalayim aangekom en gevra: “Waar is die Koning van die Y’hudahiete, wat gebore is, want ons het Sy ster in die Ooste gesien en gekom om aan Hom eer te betoon?”

Sammenlign

Utforsk Mattityahu 2:1-2

3

Mattityahu 2:10

PWL Druk Weergawe (Siries)

PWL

Hulle was vol vreugde om die ster te sien.

Sammenlign

Utforsk Mattityahu 2:10

4

Mattityahu 2:12-13

PWL Druk Weergawe (Siries)

PWL

Hulle is in ’n droom gewaarsku om nie na Herodes terug te gaan nie en hulle het met ’n ander pad na hulle land toe teruggegaan. Nadat hulle weg is, verskyn daar ’n boodskapper van יהוה in ’n droom aan Yosef en sê: “Staan op, neem die kind en sy moeder en vlug na Mitzrayim en bly daar totdat ek vir jou sal sê, want Herodes gaan die kind soek om Hom te vernietig.”

Sammenlign

Utforsk Mattityahu 2:12-13

Gratis leseplaner og andakter relatert til Mattityahu 2

Forrige kapittel
Neste kapittel
YouVersion

Oppmuntrer og utfordrer deg til å søke nærhet med Gud hver dag.

Tjeneste

Om

Karrierer

Frivillig

Blogg

Presse

Nyttige lenker

Hjelp

Gi

Bibeloversettelser

Lydbibler

Bibelspråk

Dagens bibelvers


En digital tjeneste av

Life.Church
Norsk

©2026 Life.Church / YouVersion

PersonvernerklæringVilkår
Vulnerability Disclosure Program
FacebookTwitterInstagramYouTubePinterest