YouVersion logo
BibelLeseplanerVideoer
Få appen
Språkvelger
Søkeikon

Populære bibelvers fra Mattityahu 1

1

Mattityahu 1:21

PWL Druk Weergawe (Siries)

PWL

Sy sal geboorte gee aan ’n Seun en sy sal Hom Yeshua noem, want Hy sal Sy mense van hulle sondes red.”

Sammenlign

Utforsk Mattityahu 1:21

2

Mattityahu 1:23

PWL Druk Weergawe (Siries)

PWL

“Let op, die maagd sal swanger word en geboorte gee aan ’n Seun en hulle sal Hom `Immanu'el noem.” wat beteken: ons Magtige God is by ons.

Sammenlign

Utforsk Mattityahu 1:23

3

Mattityahu 1:20

PWL Druk Weergawe (Siries)

PWL

maar terwyl hy dit oorweeg het, verskyn daar ’n boodskapper van יהוה in ’n droom aan hom en sê: “Yosef, seun van Dawid, moenie bang wees om Miryam te vat as jou vrou nie, want Hy wat in haar verwek is, is van die Gees wat Afgesonderd is.

Sammenlign

Utforsk Mattityahu 1:20

4

Mattityahu 1:18-19

PWL Druk Weergawe (Siries)

PWL

So het die geboorte van Yeshua, Die Gesalfde Een, gebeur: terwyl Sy moeder, Miryam, verloof was aan Yosef, voordat hulle saamgekom het, is sy swanger bevind deur die toedoen van die Gees wat Afgesonderd is. Yosef, haar man, wat ’n man was wat gedoen het wat reg is en haar nie openbaar wou maak nie, het oorweeg om in die geheim van haar te skei

Sammenlign

Utforsk Mattityahu 1:18-19

Gratis leseplaner og andakter relatert til Mattityahu 1

Forrige kapittel
Neste kapittel
YouVersion

Oppmuntrer og utfordrer deg til å søke nærhet med Gud hver dag.

Tjeneste

Om

Karrierer

Frivillig

Blogg

Presse

Nyttige lenker

Hjelp

Gi

Bibeloversettelser

Lydbibler

Bibelspråk

Dagens bibelvers


En digital tjeneste av

Life.Church
Norsk

©2026 Life.Church / YouVersion

PersonvernerklæringVilkår
Vulnerability Disclosure Program
FacebookTwitterInstagramYouTubePinterest