YouVersion logo
BibelLeseplanerVideoer
Få appen
Språkvelger
Søkeikon

Populære bibelvers fra Genesis Genesis 2

1

Genesis Genesis 2:24

Contemporary Afrikaans Bible 2023

CAB23

Daarom sal 'n man sy vader en sy moeder verlaat en sy vrou aankleef, en hulle sal een vlees word.

Sammenlign

Utforsk Genesis Genesis 2:24

2

Genesis Genesis 2:18

Contemporary Afrikaans Bible 2023

CAB23

Die HERE God het gesê: Dit is nie goed dat die mens alleen is nie; Ek sal vir hom 'n hulp maak wat vir hom 'n gelyke sal wees.

Sammenlign

Utforsk Genesis Genesis 2:18

3

Genesis Genesis 2:7

Contemporary Afrikaans Bible 2023

CAB23

Die HERE God het die mens geformeer uit die stof van die aarde en die asem van die lewe in sy neus geblaas; en die mens het 'n lewende siel geword.

Sammenlign

Utforsk Genesis Genesis 2:7

4

Genesis Genesis 2:23

Contemporary Afrikaans Bible 2023

CAB23

Toe sê Adam: Dit is nou been van my gebeente en vlees van my vlees: sy sal Vrou genoem word, omdat sy uit die mens geneem is.

Sammenlign

Utforsk Genesis Genesis 2:23

5

Genesis Genesis 2:3

Contemporary Afrikaans Bible 2023

CAB23

God het die sewende dag geseën en dit geheilig, omdat Hy daarop gerus het na al die skeppingswerk wat hy gedoen het.

Sammenlign

Utforsk Genesis Genesis 2:3

6

Genesis Genesis 2:25

Contemporary Afrikaans Bible 2023

CAB23

Hulle was al twee naak, die man en sy vrou, en het hulle nie geskaam nie.

Sammenlign

Utforsk Genesis Genesis 2:25

Forrige kapittel
Neste kapittel
YouVersion

Oppmuntrer og utfordrer deg til å søke nærhet med Gud hver dag.

Tjeneste

Om

Karrierer

Frivillig

Blogg

Presse

Nyttige lenker

Hjelp

Gi

Bibeloversettelser

Lydbibler

Bibelspråk

Dagens bibelvers


En digital tjeneste av

Life.Church
English (US)

©2025 Life.Church / YouVersion

PersonvernerklæringVilkår
Vulnerability Disclosure Program
FacebookTwitterInstagramYouTubePinterest

Hjem

Bibel

Leseplaner

Videoer