YouVersion logo
BibelLeseplanerVideoer
Få appen
Språkvelger
Søkeikon

Populære bibelvers fra GENESIS 2

1

GENESIS 2:24

Nuwe Lewende Vertaling

NLV

Dit verklaar waarom ’n man van sy pa en ma weggaan, saam met sy vrou lewe en hulle dan soos een mens word.

Sammenlign

Utforsk GENESIS 2:24

2

GENESIS 2:18

Nuwe Lewende Vertaling

NLV

Daarna sê die HERE God: “Dis nie goed dat die mens alleen is nie. Ek sal vir hom ’n metgesel maak, een soos hy.”

Sammenlign

Utforsk GENESIS 2:18

3

GENESIS 2:7

Nuwe Lewende Vertaling

NLV

Toe vorm die HERE God ’n menslike liggaam uit die stof van die aarde. Nadat Hy die asem van die lewe daarin geblaas het, het dit ’n lewende wese, die mens, geword.

Sammenlign

Utforsk GENESIS 2:7

4

GENESIS 2:23

Nuwe Lewende Vertaling

NLV

“Uiteindelik is dit die regte metgesel!” sê die mens. “Sy is regtig deel van my. Sy sal ‘vrou’ genoem word, want sy is uit die man geneem.”

Sammenlign

Utforsk GENESIS 2:23

5

GENESIS 2:3

Nuwe Lewende Vertaling

NLV

God het ook die sewende dag geseën. Hy het bepaal dat dit afgesonder moet word van die ander dae omdat Hy op daardie dag gerus het nadat Hy sy skeppingswerk gedoen het.

Sammenlign

Utforsk GENESIS 2:3

6

GENESIS 2:25

Nuwe Lewende Vertaling

NLV

Alhoewel die mens en sy vrou sonder klere was, was hulle nie skaam vir mekaar nie.

Sammenlign

Utforsk GENESIS 2:25

Forrige kapittel
Neste kapittel
YouVersion

Oppmuntrer og utfordrer deg til å søke nærhet med Gud hver dag.

Tjeneste

Om

Karrierer

Frivillig

Blogg

Presse

Nyttige lenker

Hjelp

Gi

Bibeloversettelser

Lydbibler

Bibelspråk

Dagens bibelvers


En digital tjeneste av

Life.Church
English (US)

©2025 Life.Church / YouVersion

PersonvernerklæringVilkår
Vulnerability Disclosure Program
FacebookTwitterInstagramYouTubePinterest

Hjem

Bibel

Leseplaner

Videoer