Romeine 1:21

Romeine 1:21 AFR20

want alhoewel hulle God ken, het hulle Hom nie as God geëer of gedank nie. Inteendeel, hulle denke het sinloos geword en hulle onverstandige harte is verduister.

Gratis leesplannen en overdenkingen die te maken hebben met Romeine 1:21