YouVersion logo
BijbelLeesplannenVideo's
Download de app
Taalkiezer
Zoek icoon

Populaire Bijbelverzen uit Romeine 7

1

Romeine 7:25

Die Bybel 2020-vertaling

AFR20

Aan God die dank – deur Jesus •Christus, ons Here! So dien ekself dan met my verstand die wet van God, maar met my sondige aard die wet van die sonde.

Vergelijk

Ontdek Romeine 7:25

2

Romeine 7:18

Die Bybel 2020-vertaling

AFR20

Ek weet immers dat die goeie nie in my woon nie, dit wil sê, nie in my sondige aard nie. Die wil bestaan wel by my, maar die doen van die goeie nie.

Vergelijk

Ontdek Romeine 7:18

3

Romeine 7:19

Die Bybel 2020-vertaling

AFR20

Die goeie wat ek wil, doen ek nie; maar die kwaad wat ek nie wil nie, dit doen ek.

Vergelijk

Ontdek Romeine 7:19

4

Romeine 7:20

Die Bybel 2020-vertaling

AFR20

Maar as ek doen wat ek nie wil nie, is dit nie meer ek wat dit doen nie, maar eerder die sonde wat in my woon.

Vergelijk

Ontdek Romeine 7:20

5

Romeine 7:21-22

Die Bybel 2020-vertaling

AFR20

Dus vind ek hierdie wet: Wanneer ek die goeie wil doen, is die kwaad by my aanwesig. In my diepste wese verbly ek my oor die wet van God

Vergelijk

Ontdek Romeine 7:21-22

6

Romeine 7:16

Die Bybel 2020-vertaling

AFR20

En as ek dit doen wat ek nie wil nie, gee ek toe dat die wet goed is.

Vergelijk

Ontdek Romeine 7:16

Gratis leesplannen en overdenkingen die te maken hebben met Romeine 7

Vorig hoofdstuk
Volgend hoofdstuk
YouVersion

Moedigt jou aan en daagt je uit om elke dag gemeenschap met God te zoeken.

Bediening

Over

Carrières

Vrijwilliger

Blog

Pers

Nuttige links

Help

Bijdragen

Bijbelvertalingen

Luisterbijbels

Bijbeltalen

Tekst van de Dag


Een digitale bediening van

Life.Church
Nederlands (Nederland)

©2026 Life.Church / YouVersion

PrivacybeleidVoorwaarden
Programma voor openbaarmaking van kwetsbaarheden
FacebookTwitterInstagramYouTubePinterest