YouVersion logo
BijbelLeesplannenVideo's
Download de app
Taalkiezer
Zoek icoon

Populaire Bijbelverzen uit Handelinge 26

1

Handelinge 26:17-18

Die Bybel 2020-vertaling

AFR20

Ek sal jou red uit jou volk en van die heidene na wie Ek jou stuur, om hulle oë oop te maak, sodat hulle hulle van die duisternis na die lig kan draai, en van die mag van Satan na God, en ook dat hulle, deur geloof in My, vergewing van sonde en 'n erfdeel saam met die geheiligdes kan ontvang.’

Vergelijk

Ontdek Handelinge 26:17-18

2

Handelinge 26:16

Die Bybel 2020-vertaling

AFR20

Maar kom op jou voete, staan regop, want hiervoor het Ek aan jou verskyn: om jou aan te stel as dienskneg en getuie van dit wat jy van My gesien het en van dit waaroor Ek nog aan jou sal verskyn.

Vergelijk

Ontdek Handelinge 26:16

3

Handelinge 26:15

Die Bybel 2020-vertaling

AFR20

‘Wie is U, Here?’ vra ek toe. En die Here het gesê, ‘Ek is Jesus vir wie jy vervolg.

Vergelijk

Ontdek Handelinge 26:15

4

Handelinge 26:28

Die Bybel 2020-vertaling

AFR20

Toe sê Agrippa vir Paulus: “In 'n kort tydjie probeer jy my oorreed om 'n Christen te word?”

Vergelijk

Ontdek Handelinge 26:28

Vorig hoofdstuk
Volgend hoofdstuk
YouVersion

Moedigt jou aan en daagt je uit om elke dag gemeenschap met God te zoeken.

Bediening

Over

Carrières

Vrijwilliger

Blog

Pers

Nuttige links

Help

Bijdragen

Bijbelvertalingen

Luisterbijbels

Bijbeltalen

Tekst van de Dag


Een digitale bediening van

Life.Church
Nederlands (Nederland)

©2026 Life.Church / YouVersion

PrivacybeleidVoorwaarden
Programma voor openbaarmaking van kwetsbaarheden
FacebookTwitterInstagramYouTubePinterest