YouVersion लोगो
बाइबलभक्त्ति पाठहरूभिडियोहरू
एप डाउनलोड गर्नुहोस्
भाषा चयनकर्ता
खोज आइकन

बाट लोकप्रिय बाइबल पदहरू {{chapter}}

1

HANDELINGE 28:31

Nuwe Lewende Vertaling

NLV

Hy het verkondig dat God as koning regeer, en die mense alles oor die Here Jesus Christus geleer. Hy het dit ongehinderd en met die grootste vrymoedigheid gedoen.

तुलना

अन्वेषण गर्नुहोस् HANDELINGE 28:31

2

HANDELINGE 28:5

Nuwe Lewende Vertaling

NLV

Paulus het egter die ongedierte in die vuur afgeskud en geen nagevolge gehad nie.

तुलना

अन्वेषण गर्नुहोस् HANDELINGE 28:5

3

HANDELINGE 28:26-27

Nuwe Lewende Vertaling

NLV

‘Gaan na hierdie volk toe en sê: Julle sal my woorde hoor en tog nie verstaan nie. Julle sal sien wat Ek doen, en dit tog nie werklik begryp nie. Ja, die hart van hierdie volk het verhard, en hulle hoor swaar met hulle ore, en hulle het hulle oë toegemaak sodat hulle nie dalk met hulle oë sien en met hulle ore hoor en met hulle hart begryp en tot bekering kom en Ek hulle gesond maak nie.’

तुलना

अन्वेषण गर्नुहोस् HANDELINGE 28:26-27

अघिल्लो अध्याय
अर्को अध्याय
YouVersion

तपाईलाई हरेक दिन परमेश्‍वर सँग आत्मीयता खोज्न प्रोत्साहन र चुनौती दिँदै।

मन्त्रालय

बारेमा

करियरहरू

स्वयंसेवक

ब्लग

प्रेस

उपयोगी लिङ्कहरू

सहयोग गर्नुहोस

आर्थिक सहयोग गर्नुहोस

बाइबल संस्करणहरू

अडियो बाइबलहरू

बाइबल भाषाहरू

आजको बाइबल पद


डिजिटल सेवाकार्यमा

Life.Church
नेपाली भाषा

©2026 Life Church/ YouVersion

गोपनीयता नीतिसर्तहरू
जोखिम प्रकटीकरण कार्यक्रम
फेसबुकट्विटरInstagramयुट्युबपिन्तेरेस्ट