YouVersion लोगो
बाइबलभक्त्ति पाठहरूभिडियोहरू
एप डाउनलोड गर्नुहोस्
भाषा चयनकर्ता
खोज आइकन

बाट लोकप्रिय बाइबल पदहरू {{chapter}}

1

HANDELINGE 14:15

Nuwe Lewende Vertaling

NLV

“Mense, waarom doen julle dit? Ons is mense, net soos julle. Ons bring vir julle die Goeie Nuus dat julle hierdie nikswerd kamstige gode moet laat staan en julle tot die lewende God bekeer. Dit is Hy wat die hemel en die aarde en die see en alles wat in hulle bestaan, gemaak het.

तुलना

अन्वेषण गर्नुहोस् HANDELINGE 14:15

2

HANDELINGE 14:9-10

Nuwe Lewende Vertaling

NLV

Hy het geluister terwyl Paulus praat. Paulus het stip na hom gekyk en gesien dat hy die geloof het om gesond gemaak te word. Toe het hy met ’n harde stem gesê: “Op jou voete!” Die man het opgespring en begin rondstap.

तुलना

अन्वेषण गर्नुहोस् HANDELINGE 14:9-10

3

HANDELINGE 14:23

Nuwe Lewende Vertaling

NLV

In elke gemeente het hulle vir hulle ouderlinge gekies. Nadat hulle gebid en gevas het, het die apostels hulle opgedra aan die Here in wie hulle nou geglo het.

तुलना

अन्वेषण गर्नुहोस् HANDELINGE 14:23

HANDELINGE 14 सँग सम्बन्धित नि:शुल्क पठन योजना र भक्ति

अघिल्लो अध्याय
अर्को अध्याय
YouVersion

तपाईलाई हरेक दिन परमेश्‍वर सँग आत्मीयता खोज्न प्रोत्साहन र चुनौती दिँदै।

मन्त्रालय

बारेमा

करियरहरू

स्वयंसेवक

ब्लग

प्रेस

उपयोगी लिङ्कहरू

सहयोग गर्नुहोस

आर्थिक सहयोग गर्नुहोस

बाइबल संस्करणहरू

अडियो बाइबलहरू

बाइबल भाषाहरू

आजको बाइबल पद


डिजिटल सेवाकार्यमा

Life.Church
नेपाली भाषा

©2026 Life Church/ YouVersion

गोपनीयता नीतिसर्तहरू
जोखिम प्रकटीकरण कार्यक्रम
फेसबुकट्विटरInstagramयुट्युबपिन्तेरेस्ट