Romeine 4:17
Romeine 4:17 SPC
Net soos geskrywe is: “Ek het jou as ’n vader van baie nasies aangestel.” Gen 17:5 Dit ís hy voor God omdat hy vertrou het dat Hy die Een is wat lewe gee aan dit wat dood is en hulle wat nie is nie, roep asof hulle is.”