Markos 5:35-36
Markos 5:35-36 SPC
Terwyl Hy nog praat, kom daar mense van die hoof van die bymekaarkomplek se huis en sê: “U dogter is dood. Waarom val u die Leermeester nog lastig?” Yeshua het die woorde gehoor wat hulle gesê het en Hy sê vir die hoof van die bymekaarkomplek: “Moenie vrees nie; hou net aan vertrou.”