Markos 16:17-18
Markos 16:17-18 SPC
Hierdie tekens sal dié wat vertrou vergesel: in My Karakter en Outoriteit sal hulle demone uitdryf, met nuwe tale sal hulle praat, hulle sal slange optel (hulle vyande hanteer) en as hulle iets giftigs drink, sal dit hulle geen kwaad aandoen nie. Hulle sal die hande lê op siekes en hulle sal gesond word.”