Markos 13:9
Markos 13:9 SPC
Wees versigtig vir julleself, want hulle sal julle oorlewer aan die regters en in plekke van bymekaarkoms sal julle geslaan word en gebring word om voor heersers en konings te staan ter wille van My, tot ’n getuienis vir hulle.