Markos 13:24-25
Markos 13:24-25 SPC
maar in daardie dae, ná dié moeilikhede, sal die son donker word en die maan sal nie sy lig gee nie en die sterre sal uit die hemele val en Yes 13:10 Yeg 32:7 Yo 3:15 Hag 2:621 die kragte van die hemele sal geskud word. Mat 24:29 Luk 21:26 Heb 12:26