Markos 12:41-42
Markos 12:41-42 SPC
Toe Yeshua naby die skatkamer gaan sit, sien Hy hoe die mense geld in die skatkamer ingooi en baie rykes het baie ingegooi. Daar kom een arm weduwee en gooi twee klein geldstukkies in, wat saam, ’n quadrans is.