Markos 10:6-8
Markos 10:6-8 SPC
maar aanvanklik, van die skepping af, Gen 1:27 5:2 het God hulle man en vrou gemaak. Om hierdie rede sal die man sy vader en moeder agterlaat en sy vrou vashou en hulle twee sal een vlees wees Gen 2:24 sodat hulle daarna nie meer twee nie, maar een vlees is.